TA
Trevor A

1 reviews | Active since Nov 2021

06 Nov 2021, 21:08

Gelukkige Kliënt

Ek het onlangs n Toyota Fortuner by getWorth gekoop. Bianca die verkoopsdame met wie ek besigheid gedoen het, se diens was deurgaans vinnig en flink. Selfs die dame wat die nommerplate aangebring het, was baie proffesioneel en hulpvaardig. Clint Johnson moet egter spesiaal vermeld word. Hy het gesorg dat herstewerk dadelik aan die voertuig gedoen is nadat ek die probleem by hom aangemeld het. Ek is derhalwe n baie tevrede kliënt.

0
Replies (0)