GV
Gert V
1 reviews | Active since Feb 2021
08 Feb 2021, 17:40
Bostaande dienslewering
Hiermee wil ek my dank en waardering uitspreek teenoor Milnerton getWorth. Bianca vir wonderlike dienslewering Clint Johnson se na verkope diens praat van om die t****e myl te loop. Pieter Swart van Wesbank se toegewydheid spreek boekdele. Wunderbar
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)getWorth's replyOfficial
09 Mar 2021, 13:52Liewe Gert
Baie dankie vir hierdie 5* gradering! Dit was n plesier om besigheid met u te doen. Ons is verheug om te hoor dat Bianca en Clint u verwagtinge oortref het en ons sien daarna uit om u weer in die toekoms te sien.
Groete
Die getWorth span

getWorth's reply09 Mar 2021, 13:52
Official
Liewe Gert