LW
Louis W
1 reviews | Active since May 2016
26 Jul 2022, 12:55
Uitstekende diens
Het 'n Mecer Axpert 3000VA bestel en al het hulle genoem dat aflewering nie gou sal wees agv baie bestellings, is my stel binne 3 dae afgelewer. My tegniese navrae is ook baie vinnig deur hulle tegniese bestuurder Jannie Lubbe beantwoord. Dit is baie selde dat mens vinnig antwoorde op vrae van 'n diens vers****** kry.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)