MN
Maritsa N
1 reviews | Active since Oct 2021
04 Dec 2023, 14:09
Slegte diens en koue kos.
Kyk het nog nooit in my lewe tee gekom van mense met die slegste telfoon maniere nie en dan praat ek nie eers van hofkantoor se diens nie. Dis nou nie die eerste keer wat dit gebeur nie. Bestel kos dan kom die 2ure na bestelling hier aan koud en on smaaklike. En al wat kan se os sorry sorry sorry. Ek betaal vir n diens en kry niks diens nie. Eks regtig ongelukkige oor die
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)