RR
Riaan R
1 reviews | Active since Jul 2024
09 Jul 2024, 11:19
Ek was opsoek na n lang afstand teleskoop om in die Karoo te jag waar dit moeilik is om afstand te skat Futurama se verkoop span het gou werk gemaak daarvan en ek het toe besluit op die Sig Sauer Combo scope en rangefinder ek het geld oorbetaal en 2 dae l
Ek was opsoek na n lang afstand teleskoop om in die Karoo te jag waar dit moeilik is om afstand te skat Futurama se verkoop span het gou werk gemaak daarvan en ek het toe besluit op die Sig Sauer Combo scope en rangefinder ek het geld oorbetaal en 2 dae later my pakkie ontvang.Ek is baie tervrede met Futurama se diens en sal hulle aanbeveel vir enige iemand hulle pryse is ook baie beter as baie van die ander plekke. Groete Riaan
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)