ENv
Eduan Naude voorsitter.george

1 reviews | Active since Sept 2024

26 Sept 2024, 10:08

Dankie aan Futurama vir uitstekende diens en die beste prys om ons landelik gemeenskap veiliger te maak

Dankie aan Futurama vir uitstekende diens en die beste prys om ons landelik gemeenskap veiliger te maak. Om die Pulsar Handheld Thermal by julle te koop en ook die ongelooflike prys wat julle aangebied het gaan ons beslis veediefstal ens baie beter kan bekamp.

0
Replies (0)