BF
Bernard F

1 reviews | Active since Mar 2009

07 Feb 2015, 11:04

Teleurgesteld in diens en verpakte vleis

Ek koop vanoggend `n halwe lam in jul ****huisafdeling. Eers vra ek die man agter die toonbank of daar 'n heel boud in die sak is, sy antwoord was dat ALLES opgesaag is, indien ek heel 'n boud wil he, sal hy vir my ander vleis opsaag. Ek neem `n halwe lam in `n plastieksak uit die yskas, alles opgesaag soos bevestig deur die ****ter, ek wil kookvleis en braaitjops he, nie heel stukke vleis nie. Ek koop meer as R700 se vleis.<br> Watter teleurstelling? Die mooi verpakte halwe lam hou toe vir my verrassings in. Eerstens is die boud EN rib heel, dis nie wat ek wou he nie, daarom het ek die ****ter gevra. T****ens, van wanneer af het `n halwe lam TWEE niere? Elke nier is in sy eie vet toegewikkel, dis reg so, maar waarom TWEE niere en nog `n komp los vet ook in die sakkie by die niere gooi?<br> Ek twyfel of ek jul ooit weer sal ondersteun. <br>

0
Replies (0)