1 reviews | Active since Nov 2015
Bad after service from foton workshop
In 2014 Januarie ruil ons n Thunda 2.2 Foton 2012 in op n 2014 2.8 TD dubbel cab foton Tunland, as laaste uitweg na vele probleme wat maande vat om dit uit te sorter. Tans staan ons bakkie by witbank tak nadat die ratkas n t****e keer gebreek het. Foute met ligte is nog van aankoop van die bakkie nog nooit herstel nie. Die bakkie het 19000 kilos op en moes die 2de Okt 2015 sy 20000 kilos diens gekry het. Bakkie is vanaf 25 Sept 2015 by handelaar. Ons was 2 weke sonder n voertuig na vele oproepe en mooi vra kry ons n leen voertuig. Ratkas het 2 weke uitmekaar gele by handelaar. Ek het uit moedeloosheid die kliente diens ge****ak wat vasgestel het dat die ratkas na verkeerde ratkas agent toe gestuur is omdat daar n waarborg op die vorige herstelwerk is. Die ratkas het na 2 weke wel by die regte plek uitgekom maar sonder enige ratkas boude. Dit het nog 2 weke geneem voor hulle die boude gekry het. Die eerste herstelwerk aan die ratkas het ook 3 maande geneem. Ek kry geen terugvoer van die handelaar nie en as ek navraag doen, kry ek geen antwoorde nie. Ek betaal 314950 vir hom ****ant en kry nou sleg 160000 inruil. Ek voel ek moet liewer n Ford koop met beter diens.<br> S.G Jordaan
