EE
Elmaire E

1 reviews | Active since Feb 2012

03 Feb 2015, 15:18

WIT SANDALE

Ek het so 7 weke terug 'n paar wit sandale ****ant aangekoop by Foschini. Het dit 4 keer aangehad en die blom moetief skeur oop. Die linker skoen se hak voel asof dit geknak is want dit buig inwaarts. Is skeef invergelyking met die regter skoen. Foschini wil dit nie omruil omdat ek nie meer die bewys van aankope het nie. Erg teleurgestel in skoene en diens.

0
Replies (1)
Foschini
Foschini's reply03 Feb 2015, 15:42
Official
Hello eesterhuizen,

Dankie dat U ons bewus gemaak het van die kwessie.
Ons vra opreg om verskoning vir die ongemak wat dit veroorsaak het.
Ons het empatie met U frustrasie en sal hierdie korrespondensie na ons Klientediens verteenwoordiger aanstuur, wat eersdaags met U in ****ak sal wees.

Dankie
Nicole Orkin
TFG Customer Services Online Liaison Assistant

Best regards,