EE
Elmaire E

1 reviews | Active since Feb 2012

11 Feb 2015, 06:55

WIT SANDALE

Hiermee wil ek net duisend dankies s? vir die Bestuurder van Foschini Irene Village Mall wat my sandale vir my omgeruil het. Dankie dat jul die aangeleentheid in absolute proffesionaliteit hanteer het. Die diens was uitstekend en wees verseker van my opregte dank

0
Replies (1)
Foschini
Foschini's reply11 Feb 2015, 10:18
Official
Hello eesterhuizen,

Dankie vir die positiewe terugvoering, ons stuur dit names jou na die span.

Dankie
Nicole Orkin
TFG Customer Services Online Liaison Assistant

Best regards,