1 reviews | Active since Apr 2018
Teleurgesteld in Foschini
Vandag nogal omgekrap.. ekt laasmaand (23 maart 2018) my maandelikse paaiement betaal by die winkel. Ek koop net met my @home kaart daar. Vanoggend vinnig ingegaan om goedjies te kry wat ek regtig nodig het. Kom by til "dame moet eers die paaiement betaal". My salaris word eers more inbetaal, dan kan ek my paaiement betaal. Ekt R4100 krediet oor, maar op die stelsel wys ekt niks. Hoe werk dit?? Dis nie eers 'n maand na ek my paaiement betaal het nie en ek kan nie meer koop nie. Bitter teleurgesteld daaroor. Toe ek die vroutjie by die til vra hoe het ek nie krediet oor nie, toe trek sy skouers op. Is hulle nie veronderstel om vir my te kan se wat aangaan nie?? Sy het toe gese sy sien daar was 'n betaling gemaak, maar ek kan nie koop nie. En op my vorige betaalstrokie wys ekt R4100 krediet oor. As hulle my nie kan antwoorde gee nie, hoe moet ek weet wat aangaan? Is dit nie waarvoor hulle daar is nie? En my vriendin wat ook nog die maand moet betaal, het geen probleem met haar kaart gehad nie.
Good day,
Thank you for bringing this to our attention. We try our best to offer all customers great customer service and are disappointed that you had this experience. We apologise for any inconvenience caused. We will send your comments to the Area Manager and they will contact you directly.
Your patience and understanding is appreciated.
TFG