ZH
Zonika H

1 reviews | Active since Aug 2016

03 Aug 2016, 10:26

Pensioen

<p>Ek het by foschini gewerk vir 3 jaar, en ek is weg daar het al n jaar gewerk vir n ander maatskapy en ek is tans n jaar by die Dokters. hulle het vir my n brief gestuur in Februarie 2016. Het my pensioen briewe ingevul, vanaf feb het ek alles al 4 keer gemail en gefax, toe bel ons laasweek. Hulle het gese hulle sal nuwe briewe email. Maar het nogsteeds niks van hulle gehoor nie. Wat maak ek nou??? Dis al 6 maande. </p>

0
Replies (1)
Foschini
Foschini's reply03 Aug 2016, 11:35
Official

Good Day Zonika,

We’ve passed your details and comments on to HR who will be investigating this matter. They will be in touch with you directly.

Thanks,

The Foschini team

Best regards,