1 reviews | Active since Sept 2012
Se my hoelank gaan ek met julle nog sukkel. Op my kredietburo is daar n foschini rek uitstaande van geld wat ek moet betaal. Vir wat en vir wie. Op 23 Mei 2014het ek julle prokureurs ges***el oor 'n bedrag geld wat uitstaande is. Hulle het mybedrag gegee van R166.72. Dit is genoem dat ek nie nodig het om hulle te s***el en net na 'n tak toe kan gaan en die uitsttaande bedrag moet betaal. Op 23 Mei 2014 hetek by foschini in postmasburg in Noorkaap om 10:52 die bedrag van R166.72 betaal met 'n kaart, wat beteke die rek is afbetaal. Dis die 3de keer wat ek hellopeter gebruik en die 2de keer wat ek 'n rek betaal wat reeds klaar betaal was. Moenie vir my vra om bewyse te faks nie want ek sal dit nie doen nie. Endie papier is so swak dat daat na 'n jaar feitlik net 'n stukkie papier oorbly.Rapport doen wonderlike diens in hul verbruikers afdeling. Julle naam is volgende in die koerant dat mense kan sien hoe pateties is julle. Ek is nou regtig GATVOL. 'N mens kani elke keer dieselfde ding oor en oor verduidelik en julle soek seker elke keer verskoning. Ek wonder hoeveel ander verbruikers word op die manier deur julle ingeloop wat ongeskoold is en nie verbruikersregte verstaan.
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.