1 reviews | Active since May 2016
FOON WAT GEBLOK IS.
Het n foon gekoop twee maande terug.Die foon het toe velore geraak en het ek by Telkom dit gerapoteer en n sim swop gedoen.Toe ek die kaart insit is die foon toe geblok,blykbaar deur Telkom.ek het die foon na julle tak in wonderpark geneem wat dit wou wegstuur omrede dieAndroid program geblok is. hulle kon nie stuur omrede ek nie n bewys van die aankoop bedrag hehad het nie.hulle het aangeraai ek neem die foon na waar ek dit by foschinis by North Park mall gekoop het. n Sekere Mike daar het na n week duisende stories gehad oor die foon en hy sou dit uitgeklaar het met nokia wat hy tot nou toe nog nie gedoen het nie. Hy stuur gedurig sms maar doen niks omtrent my foon wat nog slegs 2 maande oud is om die blok af te kry nie. Die foon is nou na 2 maande nutteloos.
