aa
annalize.kriel annalize.kriel

1 reviews | Active since Nov 2016

16 Nov 2022, 15:25

Kan hulle nie ge****ak kry nie.

ONS IS KLIENTE VAN FORCE TELECOMS AL VIR 3 JAAR. Ons internet is al vanaf 09:00vanoggend af en die ergste is dat ons hulle nie in die hande kan kry nie om uit te vind wat sangasn. Frogfoot het met ons ****ak gemaak en gesê dat dit lyk of ons afgesny is. Ons rekening is betaal. Ek is Annalize Kriel, 18 Liebenhof, 9 Young str, Strand, tel no ***. Dit is n slegte minus 100, slegte diens.

0
Replies (0)