CS
Charles S

1 reviews | Active since Dec 2014

28 Jan 2015, 14:51

TERUGVOERING NA HELLO PETER

Hi - ek wil net graag vir Arny en Faith baie dankie se en komplimenteer met hulle diens. Ek was al redelik verby by geduld gesukkel toe ek my tot HelloPeter gewend het en ook paar keer daarna. Ek verstaan dit was as gevolg van geweldige werksdruk. Albei van hulle was DEURENTYD professioneel, vriendelik en behulpsaam en S:-(RRY Faith dat jy toe my afblaas moes verduur oor Desember. Dankie aan albei van julle. Julle is beslis 'n aanwins vir Flexi Club en beslis 'n span. Arny het die \bal aan die rol"gesit en Faith het gesorg dat hy spot on die gaatjie tref. Ek glo en vertrou alles is nou afgehandel."""

0
Replies (1)
Flexi Club
Flexi Club's reply02 Feb 2015, 09:01
Official
Hello chrisna fourie,

Thank you for the comments.

We will convey your message to the consultant that assisted you in your query.

Yours sincerely

Flexi Holiday Club