CC
Carina C
1 reviews | Active since Feb 2022
20 Nov 2025, 12:25
Hannelize potgieter van Finwell het my en my man gehelp om ons skuld minder te maak en n baie kleiner bedrag so het ons al ons skuld klaar betaal en is ons skuld vry
Hannelize potgieter van Finwell het my en my man gehelp om ons skuld minder te maak en n baie kleiner bedrag so het ons al ons skuld klaar betaal en is ons skuld vry. Dankie Finwell Legal services en hannelize vir al die hulp van ons by jul begin het tot ons klaar is by jul.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Finwell Legal Services's replyOfficial
20 Nov 2025, 16:11Baie dankie vir die goedgunstige resensie. Dit word hoog op prys gestel.
Finwell Legal Services's reply20 Nov 2025, 16:11
Official
Baie dankie vir die goedgunstige resensie. Dit word hoog op prys gestel.
