PB
Petronella B

1 reviews | Active since Dec 2012

11 Nov 2022, 10:48

FINWELL LEGAL SERVICES

Ek probeer sonder sukses om Finwell te ****ak deur telefoonnommer ***), epos (*** - teruggekom met adres nie beskikbaar nie) asook internet web. Maandeliks word R89 per debietorder van my bankrekening af getrek. Ek het wel n testament met Finwell, sonder probleme waarvan die debietorder verskil van die R89. Volgens Finwell het hulle nie te doen met die aftrekking nie en dit is ook nie hulle verwysing (FW***)nie. Ek kon 1 maand se debietorder terug skryf, sedertdien is daar nie magtiging daartoe nie. Ek het my bank gaan sien en die debietorder gestop maar is meegedeel dat dit met 'n ander kode verhaal kan word. Die ****akbesonderhede is via my bank aan my gegee waardeur ek hulle onverpoos probeer ****ak. Ek wil graag elke debietorder vanaf die 1 maand wat begin is van hulle terugbetaalbaar in my bankrekening hê.

0
Replies (1)
Finwell Legal Services
Finwell Legal Services's reply14 Nov 2022, 11:59
Official
Jammer om te hoor van u ervaring. Klientediens sal u ****ak.