FL
Francois L
1 reviews | Active since Jul 2015
27 May 2021, 09:58
Dink mooi voor jy hulle nader om trou te help
Baie swak diens en net leë beloftes. Kry nooit antwoorde op enige vrae. Ek nooit die inligting wat aangevra word nie. Hulle bel nooit terug soos hulle elke keer belowe. As ek hulle bel antwoord hulle nie of soms eers na 5min dan hou jy soms aan vir 20min om eers met iemand te praat of foon gaan net dood.
Helpful (0)
Replies (3)0
Replies (3)Finwell Legal Services's replyOfficial
27 May 2021, 11:36Francois, ek stuur vir klientediens.
Finwell Legal Services's reply27 May 2021, 11:36
Official
Francois, ek stuur vir klientediens.
FL
Francois L's updateReviewer Update
27 May 2021, 13:12Baie dankie.
FL
Francois L's update27 May 2021, 13:12
Reviewer Update
Baie dankie.
Finwell Legal Services's replyOfficial
01 Sept 2021, 14:13Ons gee aandag
Finwell Legal Services's reply01 Sept 2021, 14:13
Official
Ons gee aandag
