PN
Paul N
1 reviews | Active since Aug 2016
09 Apr 2023, 12:44
Rentekoers vir beleggers.
Die Reserwe Bank se rente-koers is die hoogste in 14 jaar. Vandag adverteer Finbond hulle rentekoerse op die voorblad van Rapport. Die laagste rentekoerse in die land. Ek het onlangs 'n belegging in Investec gemaak. Bykans 2% hoêr as Finbond. Hoe intelligent kan 'n mens nog wees.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)