MA
Mariana A

1 reviews | Active since Jan 2017

15 Jan 2020, 09:14

Swakste mediese fonds in Suid Afrika

Swak is nie 'n woord vir hierdie fonds nie. Ek het al gekla ek het al mails gestuur ek het my al hoeveel keer gebel maar daar is geen maar geen diens nie. Hoe kan 'n fonds vir jou 2 maande terug se 'n dr. is op hulle stelsel of een van hulle 'service providers' en nou ewe skielik is hierdie dr. nie op hulle stelsel?

0
Replies (2)
Fedhealth Medical Scheme
Fedhealth Medical Scheme's reply15 Jan 2020, 09:39
Official
Thank you so much for your review we will be in touch shortly.

Best Wishes
The Fedhealth Online Team

Fedhealth Medical Scheme
Fedhealth Medical Scheme's reply28 Jan 2020, 15:42
Official
A consultant has been in contact with you and detailed feedback has been provided.
Best Wishes
Fedhealth