1 reviews | Active since Sept 2020
Still waitinG for AUTHORISATION IT'S BEEN 9 DAYS TODAY 9TH OF SEPTEMBER 2020
M.E Breedt
Ek skryf in Afrikaans meskien kry ek Dan dalk terug voer of ň antwoord OF Ň CALL BACK. Ons is al baie jare by Fradhealth.... baie duisende rande se bybetaalings later en hIEr gaan ons alweer...
Op 2 September 2020 stuur my dr ň brief vir autorisation vir ň nogal belangrike operasie. Op 5 September 2020 net na 10 on die aand kry ek ň mail wat sê Autorisation pending.... please send clinical motivation and histology for review. So kom 7 September 2020 en als word aan gestuur en so waar die vet gaan my man op die family room in en sien dis declined nog voor hul die motovation of histology ontvang het. Ek bel hul en hoor wat ek nou vir jul sê ek het met seker 4 mense gepraat en almal het ň ander storie.... so ek glo hulle gaan steeds decline want hoe maak die mense net hul eie gevolgtrekkings??? So vandag 8 September 2020 toe s***el ek weer net om van die een persoon na die ander aan gestuur te word. Nou het hul glo alle papier werk ontvang maar ek moet nou weer 8 ure wag voor ek net kan hoor of dit approved of declined is. En ek kan jul ň brief gee 8 ure gaan kom en 8 ure gaan gaan dan gaan ek weer moet bel en weer rond gestuur word oor die foon net om te hoor DECLINED OF APPROVED MET DUISENDE RANDE SE BYBETAALINGS. Ek kan net nie verstaan hoe het hulle van so goeie medies na so swak diens ens gegaan nie. Ons betaal ons drs besoeke ****ant,ons mediekasie ****ant of jy kry net ň onverwagte rekening en betaal hom ook maar ****ant, maar as jy hul nou regtig nodig het dan speel hul woer woer met jou al betaal jy stiptelik elke maand duisende rande vir ň medies wat jou net ň dowe oor gee. My vraag is dis hoekom het jy dan medies? Waar is hul diens? Ek kan name noem met wie ek al gepraat het oor die authoration in die authoration departement wat nie ň idee het wat daar aan gaan nie. Een wat darm bietjie kon help en sê gee 8 ure kans mev en jammer oor die ongerief net een persoon.....
Baie ongelukkig oor hul diens en oor hul mense wat daar werk nie veel help nie dalk weet hul nie hoe nie. En in tussen sit ek en my man met slaaplose nagte.
All die Query nommers wat nou nog geen terugvoer gekry het nie. Query 080920Q5FDDF, 070920Q5DSSH, 070220Q5D5OX
