SK
Sandra K

1 reviews | Active since Aug 2019

26 Aug 2019, 11:54

Mrs S Vos

Ek wag nou al twee maande vir n eenvoudige uitbetaling van twee drs rekenings deur die Medivault storie!! Elke keer dieselfde storie vd telefoon operateurs; gee ref no ens maar niks gebeur daaromtrent nie. Alles wat verkeerd aangevra is; die vorige keer ; is STEEDS nie reggestel nie week - na wee**** Betaling moet Aan MY gemaak word; maar volgens hulle betaal dit aan die diensvers******!! Alle bewyse van betalings DAT EK REEDS DIE REK IN JANUARIE betaal het is aangeheg by die rekeninge BAIE DUIDELI**** Nou is my geduld op!!

0
Replies (1)
Fedhealth Medical Scheme
Fedhealth Medical Scheme's reply26 Aug 2019, 12:18
Official
Thank you so much for your review we will be in touch shortly.

Kind Regards
The Fedhealth Online Team