MA
Mariana A

1 reviews | Active since Jan 2017

02 Mar 2020, 10:58

FEDHEALTH WAT 'N GRAP VIR 'N MEDIESE FONDS

So bly ek kla oor hierdie mediese fonds ongelukkig kan ek hulle nie net sommer so kans. nie. Maar dit is die slegste fonds onder die son in my hele lewe het ek nog geen mediese fonds tee gekom wat jy 15min aanhou vir 'n voice boodskap om al die opsie te verduidelik waarna jy moet gaan en dan moet jy ongelukkig aanhou 'n volle uur en 5 min. So Fedhealth ek betaal reeds my agterent af vir my medies dan is daar nog die vault so nou nog telefoon oproepe. Net om 'n antwoord van julle te kry.

0
Replies (1)
Fedhealth Medical Scheme
Fedhealth Medical Scheme's reply02 Mar 2020, 13:20
Official
Dear Member, thank you so much for your message, we are sorry you’re having such a bad experience, please bear with us while we do some investigating. One of our consultants will be in touch with you as soon as we have a result. 
Best Wishes
Fedhealth