MA
Mariana A
1 reviews | Active since Jan 2017
22 Nov 2019, 09:54
Fedhealth swakste fonds onder die son.
Ek weet nie of daar nog mense soos ek voel nie, maar dit is die swakste mediese fonds onder die son. Om van klientediens nie eens te praat nie. Hulle antwoord nie hulle telefoon voor 9h nie stiptelik 9vm. Op die telefoon se hulle hulle het hulle kantoor ure aangepas tot 7nm maar ongelukkig gister 21/11/2019 is ons kantoor ure 5.02nm reeds toe. As jy vra om met 'n afriksaanse consultant te praat moet jy jou regmaak om 14min plus aan te hou en dan moet jy maar weer neersit en weer s***el.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Fedhealth Medical Scheme's replyOfficial
22 Nov 2019, 11:22Thank you so much for your review we will be in touch shortly.
Kind Regards
The Fedhealth Online Team
The Fedhealth Online Team
Fedhealth Medical Scheme's reply22 Nov 2019, 11:22
Official
Thank you so much for your review we will be in touch shortly.
Kind Regards
The Fedhealth Online Team
The Fedhealth Online Team
