IF
Isabel F

1 reviews | Active since Aug 2022

28 Aug 2022, 02:28

Fedhealth is n baie slegte mediese fonds.

As jy oogarts toe gaan moet jy jou vault wallet transfer om te betaal. As jy tandarts toe gaan dieselfde. Hulle betaal en jy moet terug betaal maandliks. Ons gaan nie dr toe nie so ook nie onnodig tandarts toe nie. Jy betaal oor die10000 per maand. Jou krone lek maar jy moet geld losmaak om dit te betaal maar dan word daai gelde by jou bank afgetrek. Ons was nog nie eers in die hospitaal nie. Fedhealth het pateties geword. Hulle ontvang en ontvang. Hulle misbruik ons mense wat regtig nie die medies misbruik nie. Hulle verdien nie eers n sterretjie nie. Pateties.

0
Replies (2)
Fedhealth Medical Scheme
Fedhealth Medical Scheme's reply28 Aug 2022, 06:31
Official
Dear Isabel Fairie, 

Thank you for submitting your feedback to us, we are sorry to hear about your experience. You have reached us outside of our working hours which is 08:00-16:00 Monday to Friday. One of our consultants will contact you on Monday morning to discuss your enquiry.

Best wishes,
Fedhealth
Fedhealth Medical Scheme
Fedhealth Medical Scheme's reply01 Sept 2022, 10:25
Official
Dear Fedhealth Member,

Kindly note, the social media team is currently trying to reach you.

Regards,