IM
Irene M
1 reviews | Active since May 2019
20 May 2019, 12:06
bad
Ek het regtig gedink wat n oulike medies en dies ja ne soos almal se tot jy hulp nodig het of moet claim Elke liewe maand dieselfde probleem al het ek betaal kom al die claims eers terug dat ek onaktief is en sit my in die oe orals dan moet ek omtrent baklei dat die mense die system moet lees en sien als is opdatum betaal en dan net oh jammer hul sien net sekere goed op die rekenaar. So nou weereens baklei ons hul is betaal maar ek is onaktief op die stelsel!!!!!!!! Jy kan met niemand praat wat eintlik kan sien of se wat aangaan nie dis soos met n muur te praat
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Fedhealth Medical Scheme's replyOfficial
20 May 2019, 12:21Thank you so much for your review we will be in touch shortly.
Kind Regards
The Fedhealth Online Team
Kind Regards
The Fedhealth Online Team
Fedhealth Medical Scheme's reply20 May 2019, 12:21
Official
Thank you so much for your review we will be in touch shortly.
Kind Regards
The Fedhealth Online Team
Kind Regards
The Fedhealth Online Team
