MM
Morne M
1 reviews | Active since May 2023
13 Apr 2026, 14:28
Treurig,hou verby
Die track and trace wys my pakkie is in JHB.
Iemand doen nie sy werk reg nie,my klient verwag dit en wag nou nog.
Die adress wat gegee was by depo waar ek gaan aflaai het in Parow, was die 9 April 2026.
Die adres is in Sunnydale, 7975 Weskaap.waar dit na moet gaan., en is in Johannesburg nou...vaderland gee my net krag...🤦🏻♂️
Om julle te s***el is 'n groot probleem en kry nie antwoord nie,dis uiters swak.Whatsapp lyn werk ook nie...
Nog nooit so swak maatskappy tee gekom nie
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)