WB
W B

1 reviews | Active since Nov 2018

15 Apr 2024, 19:58

Top op spoed, onvriendelikheid en lompheid .

Vyf sterre vir optyd en korrekte adres aflewering. Die koerier is nie Engels magtig nie en onvriendelik, en het die pakkie twee keer laat val. Ek vind dit aanstootlik en rassisties indien die diensvers****** onvriendelik, onbekwaam, onbedagsaam, ens is. Slegs epos navrae word beantwoord.

0
Replies (0)