cC
chanvoigt C

1 reviews | Active since Jan 2017

01 Mar 2019, 14:28

Swakste courier in SA

Swak swak diens. Het n pakkie van kaapstad gestuur. Hulle stuur die pakkie na verkeerde depot. So word my pakkie terug kaap toe gestuur. Op die einde het hy in bloemfontein opgeeindig. Waar hulle die pakkie welkom toe gestuur het. Die vrou wat hulle gebruik in welkom nl Johanna is so ongelik sy sit die foon 3 keer in my oor neer en het geen respek vir n mens nie. Ek sal nooit weer hulle gebruik nie dis al 6 werksdae later en geen pakkie nie. Swak swak diens moet hulle asb nie gebruik nie

0
Replies (0)