RV
Riaan V

1 reviews | Active since Nov 2012

14 May 2025, 09:34

Patetiese diens

Wag nou 24 uur vir hul Whatsapp diens se agent om my te antwoord. Patetiese diens. Bel jy Johannesburg word jy op 'n waglys gesit en wag sonder dat een andwoord "High call volumes", maar ek verstaan dit. Dit is omdat so baie mense met hulle sukkel.

0
Replies (0)