svdw
sunet van der walt

1 reviews | Active since Mar 2015

18 Mar 2015, 13:18

GEEN DIENS!!!!!

Pakkie 10/3 gestuur vamaf Kaapstad na Kroonstad, Bloemfontein lees nie hele adres en het pakkie mispkaas. nie hoofkantoor of bliemfontein doen veel moeite om my op hoogte te hou van pakkie nie, direkteure antw ni foon, niemand bel terug!!! ek het al oor R200 spandeer aanoproepe ...het jlient verloor vir wie ek die items bestel het en sit nou met R1000 se voorraad (Skade) omdat die mense van fastway nie kan lees of enigsins diens lewer nie!!!

0
Replies (0)