YVdW
Yolande Van der Watt

1 reviews | Active since Mar 2017

20 Jul 2022, 10:01

Fats Wat us eintlik Slow Way

My pakkie is gestuur en mies afgelewer word in Potchefstroom volgens adres opgegee op 19 Julie 2022. Die courier het nooit aflewering gedoen en op 20 Julie net laat weet hy kry nie adres en het ges***el MAAR geen missed call wys op foon. Dan sal die dame (Sophie) in kantoor skree maar ek het nie foon geantwoord en adres is nie reg maar sy het nie eens pakkie voor haar nie.

Patetiese diens!

0
Replies (0)