1 reviews | Active since Aug 2015
Fastway is killing my business
Ek is nou net mooi moeg vir Fastway couriers Polokwane. My supplier stuur nou al 2 jaar my pakkies met hulle vanaf JHB na Tzaneen waarvoor ek betaal, Goed gegaan die eerste ruk, maar die laaste paar maande word my pakkies eers n week later afgelaai in plaas van 1-2 dae. Altyd n verskoning. Of my pakkie by die depot in Polokwane vergeet of hulle kon my nie op die foon kry nie. My aanlyn besigheid is nou besig om sy gat te sien as gevolg van Fastway couriers. My kliente eis nou selfs hulle geld terug. Met die laaste gesprek met hulle is ek gevra om asb n ander courier diens te gebruik. Kan nie glo dat hulle n klient kan weg wys omdat hulle nie hulle werk doen nie. Fastway couriers JULLE SUCK!!!!!

NA***