cC
corrieswanepoel C
1 reviews | Active since Apr 2017
07 Apr 2017, 09:57
Fastway belaglikke diens
<p>Fastway Couriers vereeniging se diens is pateties on die minste te se. Stuur pakkie na verkeerde plekke en nie een vd takke is geensins behulpsaam nie!!!! Hul kan maar gerus hul naam verander na NOWAY COURIERS!!!!! Sal in my lewe nooit weer van hul diens gebruik maak nie!!</p>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)