CO
Cara O

1 reviews | Active since Feb 2014

08 Dec 2016, 11:05

Die swakste diens ooit!!!! Fastway George

<p>Ek wag nou al 2 weke vir my pakkie. Elke keer as ek bel, word daar net nog beloftes gemaak.</p> <p>Consha by Fastway George se diens is PATETIES!</p>

0
Replies (0)