tT
tokkieslaap T

1 reviews | Active since Sept 2016

02 Jun 2015, 13:58

BAD SERVICE, BAD ATTITUDE, PARCELS ALWAYS LATE

Elike maand word die pakkie by ieamnd anders afgelaai. Johannes wat die depot eienaar is, s? ek kan ****ak vir wie ek wil. My pakkie sal vandag daar wees. Ek verloor geld en kliente. Ek nader nou HELLP PETER want die mense is niks oor kliente diens gepla nie. Elke keer as my pakkie by die verkeerde adres afgelewer word, moet ek vir die betrokke partye OF Avon produkte gee of sjokelade koop en dit terwyl EK betaal vir die koerier koste

Baie dankie!

MORE,
EK WIL ASB WEET WIE VIR MY PAKKIE GETEKEN HET, EK WOON IN ******STRAAT SECUNDA EN MY PAKKIES WORD ELKE KEER BY ANDER ADRESSE AFGELEWER. EK HET 'N KLOKKIE AAN MY HEK EN BY MY VOORDEUR,AAR JULLE KOERIER DOEN NET WAT HY WIL. EK SOEK MY PAKKIE VANDAG @9.30 OF EK GAAN KOERANT TOE

OFFCAUSE THIS WAS NOT DELIVERED, THE FRANCHISE OWNER TELLS ME I CAN CONTACT WHO I WANT, HE DOESNT CARE!!!!!!

0
Replies (0)