BS
Beverley S
1 reviews | Active since Jun 2023
23 Jan 2025, 09:45
Aflewerings manne
Julle aflewerings man wat 09:20 in Mountain View vandag aflewering gedoen het hou baie van sy flippen hooter!! Toe ek hom stil maak toe skree hy vir my ek moet vokof! En toe hy nie die mense se pakkie kan aflewer nie want niemand is tuis toe draai hy soy voertuig om en skree vir my ek is ‘n moers ****!!! Onaanvaarbaar!! As dit weer gebeur, sal hy toehesluit word net daar! Alles wat gebeur het is op kamera! Waarsku julle drywers dit sal nie weer gebeur nie
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)