mS
maggy S

1 reviews | Active since Apr 2015

10 Apr 2015, 15:44

1

Van fastway se nalatigheid het my skool boeke net verdwyn en hulle trek net skouers op +-10kg boks net weg graak. En bel ek dan reken die een my nee bel daai ene dan gooi hul my heen en weer om mense te bel maar niemand kan my antw gee waar is my goed nie.Ek gaan dit nie net hier laat nie ek soek my skoolboeke.so waarsku net mense pasop vir fastway courier dienste hul laat jou goed weg raak

0
Replies (0)