1 reviews | Active since Apr 2017
Can't complain about something you don't have
<p>Sedert die Wimpy aan privaat persoon verkoop is en nie meer aan Pick&Pay behoort, kan jy nie kla oor die diens, want daar is geen diens. Veral op Maandae wanneer die spesiale aanbiedinge aan is. Te min personeel. Hoender geregte 'n waagstuk - hoender proe oud en so kan ek aangaan en aangaan. Maar die grootste probleem is die swak diens. Mense staan op en loop uit. Gechipte breekgoed. Niemand om kliente na sitplekke te neem, stap dan self in, moet weer opstaan om spyskaart te gaan haal, en niemand neem dan die bestellings nie.</p>
Liewe Nicolette,
Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om jou ervaring met ons Southern
Sentrum Fichardtpark-tak te rapporteer. Ons sal dit aanspreek met bestuur,
en 'n lid van ons span sal kortliks in ****ak wees.
Kind Regards,
Famous Brands Team.