Mors van tyd
Totale mors van tyd om enigsins n klagte by hulle in te dien. Saak word sommer binne n week of 2 dismiss metbgroit woorde as n verduideliking. Geensins my vrae beantwoord nie. Lyk my finansiele maatskappye waar mens jou geld bele,. Kan maar net maak en breek soos hulle wil. Hulle gee net min om vir kliente soos die maatskappy waar ek my geld bele het.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)