JK
Janine K
1 reviews | Active since Oct 2025
13 Oct 2025, 15:08
**** - OP FB KOOP EN VERKOOP PORT ELIZABETH
Ek wil graag almal waarsku teen n vrou met die naam Janine Talotti ID *** - Sy adverteer items te koop op koop en verkoop Port elizabeth (Urgent Sale I'm leaving P.E for good.... Relocating Pick up in Despatch, Phone - *** )- ****ak nrs mag dalk verskil want die is een van Augustus 2024. Op 14/12/2023 was daar ook n geval wat sy banke verkoop het en my adres op gegee het vir afhaal. As jul n adres sien vir Collection by Sangiro straat, Retief asb mense dit is nie ek nie ek verkoop niks nie ek het nie eers n fb blad nie. Ons het al dit rapporteer by Despatch polisie ook en mense gevra om self dit te gaan rapporteer ook. Daar was in die jaar seker al 5 sulke gevalle waar mense goed by my wil kom afhaal.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)