SV
Samantha V

1 reviews | Active since Jul 2019

23 Jul 2019, 14:37

MOET NIE EXCLUISVE AUTO'S GEBRUIK NIE!!!

Het in Maart n GWM by hul gekoop sonder om te toets bestuur omrede ons verkoops persoon se woord vertrou het wat gese het die bakkie is meganies 100% reg. Het eers nadat ****rak geteken is vir die eerste keer in die bakkie geklim en begin ry, binne n half uur wat ons daar weg gery het het die bakkie met sy eerste probleme begin. Dis al 4 maande later wat ons weekliks hul vra om hul probleem reg te maak, bakkie het tot al vir 2 weke in hul werkswinkel gestaan waar hul geweier het om aan hom te werk, in die 4 maande moet die bakkie nou vir die 6de keer na nw erkswinkel toe gaan en hul draai dit nou om op ons en se nee ons het die bakkie iets aan gedoen in die half uur omrede hy gebreek het. Hul weier om te help en ek moet elke keer smeek vir terugvoering. Ek beveel hul glad nie aan nie!

0
Replies (0)