LB
Luschelle B

1 reviews | Active since Aug 2021

21 Nov 2023, 21:39

Exclusive Auto’s avoid!

My huidige vervangde (eerste koop is vervang met n nuwe voertuig agv soortgelyke probleme) motor is minder as 5 maande oud. Die 2de kar is nou al 5 keer terug en my vrou was al menigde keer in die aande langs die pad agv MENIG GROOT MEGANIESE PROBLEME. Ons moeilikheid het nog nooit opgehou van ons aanvanklike koop nie. Die verkoopsdame Adelle gee niks om nie Sy reken ons sy het niks te doen met after sales nie. Johan is die die bestuurder hy kom nie eers terug na ons toe nie. Niemand reageer op ons eposte of oproepe nie. Die enigste terugvoer wat ons ontvang is van die werkswinkelbestuurder omrede ons al soveel keer terug was by hom, maar sy hande bly gebind waar dit kom by uitgawes ivb verkope.

0
Replies (1)
Exclusive Auto's
Exclusive Auto's's reply30 Nov 2023, 08:30
Official
Hi Luschelle,

Thank you for the feedback. I understand you are still in contact with Management regarding the unsatisfactory service and issues. I will bring this review under their attention as well .