AS
Ansie S
1 reviews | Active since Nov 2016
24 Nov 2016, 15:23
Ekhuruleni Sanitasion & Water

Ons straat se sewerage is geblok.
Riool stoot op in my erf en ek het dit gerapporteer on die 22ste om 8h30 verwysing ********** . Nog niks.
Ons het al alles probeeer en met almal gepraat - Niks
Ons sit op die foon vanaf die 22ste
Enige raad buiten om te immegreer na n ander land...
Dit is vreeslik - ek kan nie lewe en dit is n gesondheid risiko!!!

Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)