1 reviews | Active since Jul 2011
Poor Service
<p>Ek gebruik Estée Lauder al vir 20 jaar. Ek het gedurende hierdie tydperk nog Nooi ń produk omgeruil of gekla nie. Ek het oor die naweek ń Maximum cover onderlaag gekoop en moes ń ander produk koop want my onderlaag word nie meer deur Estée Lauder gemaak nie. Die konsultant het aan my ń produk gegee wat my produk vervang. Toe ek dit aansit was dit te donker. Ek het met Carol by hoofkantoor gedeel, en sy het gesê dat hulle die onderlaag sal omruil maar dat ek my produk by ń Estée Lauder toonbank moet los en dan sal hulle binne twee weke ń ander produk verskaf. Ek het aan haar verduidelik dat ek nie vir twee weke sonder onderlaag kan wees nie, en sy het gesê dit is hulle "customer policy". Nadat ek terug ges***el het en weer probeer verduidelik dat Ek nie twee weke sonder produk kan wees nie, het Carol aangebied om ń saampel vir my te gee om te gebruik, maar nie in Maximum Cover nie. Estée Lauder het blykbaar nie Maximum Cover saamples nie. Ek deel al 20 jaar met Estée Lauder en ek het wel al Maxiumum Cover saampels gekry as die Winkel nie voorraad het nie. Regtig patetiese diens!</p>
