RS
Rohan S

1 reviews | Active since Jan 2014

17 Jun 2017, 15:38

Welgemoed Engen - NEVER AGAIN

Het twee weke gelede 'n deposito op 'n 9kg gas, asook betaal vir 'n vol bottel, vir my splinternuwe gasheater. 'n Week later werk die heater nie en neem dit terug, omdat ek dink die heater is foutief. Die gas kan ommoontlik op wees. Die nuwe heater werk nie. Dit was wel die gas. Ek neem die bottel met die onderskeie strokies na die bestuurder, onsluitend die verwarmer. Die bestuurder, wat my soos 'n leek en ***** laat voel, se die gas was vol en geseël. Familie van my het ook 'n gaswinkel gehad, en dit kan gebeur dat die gas stadig verlore raak in die gashokke of is nie vol nie.

Die manier hoe die man/bestuurder die saak gehanteer het, sal my nooit weer 'n Engen ondersteun. Ek sal nie hul winkel, Steers, petrol of enige produk van Engen gebruik of koop. Gaan leer om mense te hanteer!

Het my deposito teruggevra en en sal gas by die hardewinkel om die draai koop.

0
Replies (1)
Engen Petroleum
Engen Petroleum's reply19 Jun 2017, 15:33
Official

Good day

We wish to apologise for the inconvenience the matter has caused.

Your complaint has been escalated to the dealer and Engen representative for further investigation.

We do hope that you remain a valued customer of Engen Petroleum Ltd.

Regards

Engen Customer Services