AG
Arno G

1 reviews | Active since Jul 2014

23 Aug 2015, 19:35

Theft from the owner

Ek dog maar net ek stuur n waarskuwing uit na almal in die Kuilsrivier area, die ***** etter wat die ENGEN (NAASTE AAN Kuilsrivier Netcare HET REG LANGS AAN DIE BP EN KANAAL) var R 14,49/ liter diesel, so indien julle bereid is om byna R 3 teveel vir n liter diesel te betaal, is dit nou die tyd om te loop vol maak.
Die man dink seker ons is n klomp *****e wat nie weet wat aan gaan om ons nie man. Al wat ek se is dat daai ENGEN het sopas 5 karre van my se besigheid verloor, hy sal my nie weer sien nie, en ek hoop julle ook nie, want met n dief doen ek nie besigheid nie.

this is what i posted on my facebook, hope you take this seriously, cause theft is very serious indeed.

0
Replies (1)
Engen Petroleum
Engen Petroleum's reply24 Aug 2015, 13:51
Official
Hello Arno***5,

We are happy to confirm the query logged has been addressed and resolved.

We do hope that you remain a valued customer of Engen Petroleum Ltd.

Regards

Engen Customer Services