1 reviews | Active since Jul 2023
Men Rina Theart
Goeie Naand
Ons het op Sondag omstreek 10:30 vir die petrol joggie gevra om r250 diesel in te gooi nadat hy dit ingegooi het is ons Kathu toe 10 km voor Kathu toe verloor ons pathfinder ons motor krag ons kar het begin ruk en net heeltemal krag verloor my man het die ons motor afgesluit en toe ons kar se boned oopgemaak toe ruik ons net petrol toe s***el ons die Engen fuelstasie op Olifantshoek en vewittig van die saak toe gaan die ene ou wat aandiens was en se dat hoe kan dit gebeur en toe s***el die werkers glo die eienaar ons moes 'n insleepdienste betaal R2000 om ons motor in te bring so kom ek toe saam met n lift deur Olifantshoek toe word ons gese en gewys dat hul onskuldig is en ja geen sin enige ordentlik hoe die situasie hanteer is nie en ook dat ons die petrol in n 500 ml uitgetap het se het as bewys se die eienaar en personnel dat daar glo n toetstasie tussen Olifantshoek is want ek voel waa kom die petrol vandaan wat in ons motor is as ons net daar ingegooi het en toe het my man n werktuigskundige genader nou is daar injectors wat gebreek is wie gaan nou ons skade betaal
Thank you so much for taking the time to give us feedback.
Please accept our sincere apologies for the experience that you had with us, as this is not the level of service we aim to deliver.
Please be assured that this will be escalated to the right team and someone will be in touch with you shortly.