LD
Lizel D

1 reviews | Active since Jan 2020

11 Jan 2020, 13:01

Engen Oudtshoorn

Ek vreeslik ongelukkig met Engen Oudtshoorn! Daar word all over geadverteer dat jy dubbel punte met clicks kaart kry ekt nou al 2 keer oor n R1000.00 ingegooi dan se hulle net jammer ons masjien werk ni. Dis R4000. Se punte wat ek verloor. En die 2 keer was amper n maand uit mekaar uit. Ek dink regtig dis swak diens! Hulle kon die masjien lankal reg gemaak het. Anders moet hulle maar vooraf aan hulle kliente se geen loyalty punye kan verdien word nie!

0
Replies (0)